(Download) "Keur van verhale 1- 'n Vriend in Nood" by Potpourri Members " Book PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: Keur van verhale 1- 'n Vriend in Nood
- Author : Potpourri Members
- Release Date : January 27, 2017
- Genre: Short Stories,Books,Romance,
- Pages : * pages
- Size : 184 KB
Description
Die eerste in 'n reeks kort verhaal bundels deur die skrywers van Malherbe Uitgewers Boekehuis lede op Facebook.
βn Boek is βn mens se beste vriend. Dit praat nie terug nie, dit beskinder jou nie, jy kan lekker huil en lag en selfs kwaad word, alles op een slag in βn lekker kortverhaalboek.
Keur van verhale is so βn reeks bundelsβ¦ en kan jou beste vriend wees. Dit is leesstof wat jou βn paar genotvolle uurtjies sal verskaf waar jy kan vergeet van die lewe om jou.
Goeie stories word nie oud nie en moet bewaar word vir Afrikaans en die nageslag en hierdie bundel is defnitief vir die nalatenskap van Afrikaans.
Die Boekehuis-skrywers is enig in hul soort en ons kan die bundel aanbeveel vir enige boekrak.